Pretville is Hartiwood Films se eie fliekdorpie.
Tans is Pretville die enigste filmstel in sy klas wat oop is vir die publiek.
In die afgelope paar jaar was die dorpie gebruik in die volgende projekte:
Vollente Films soos:
Pretville verleen homself as ‘n unieke dorp met baie karakter wat strek uit die 50’s
Kom kuier gerust en geniet jouzelf met al die vermaaklikheid in Pretville
Te Doen in Pretville
Tydens jou besoek aan Pretville kan jy een van Hartiwood Films se Flieks GRATIS kyk in Pretville se eie Bioskoop en ook by
die unieke Pretville Diner ‘n heerlike melkskommel asook warmbrakke en hamburgers geniet.
Ons unieke “cut outs” en kleurvolle dorpie verleen homself om ure se vermaak te hê met jou kamera of selfoon.
Een van ons gewilde interaktiewe speletjie is ons “moermeter” waar pappa en mamma kan bepaal hoe sterk hulle is