Die Movie
Pretville: Die Movie
Pretville is Hartiwoord-films se Afrikaanse musiekrolprent. Die talentvolle rolprentspan wat vir die 2010-treffer Liefling, die Movie verantwoordelik was, vervaardigers Paul Kruger en Emma Kruger en medevervaardiger en regisseur Linda Korsten, het weer saam gespan om ’n speelse, prettige Afrikaanse musiekrolprent, wat in die vyftigerjare afspeel, te maak. In die klein maar opwindende dorp, Pretville, is enigiets moontlik en interessante dinge gebeur voortdurend in die dorpie.
Cast
Serah Somers
Dawid de Wit
Frank Fouche
Grieta Geeverniet
Eddie Elektriek
Emily Somers
Pierre Lukuveer
Ouma Sarie
Lollie le Roux
Roeda Regyt
Hennie Hakkel
Jakkie
Jakomien
Gerda Gevernist
Marlee van der Merwe
Eugene Jensen
Marno van der Merwe
Lizelle de Klerk
Steve Hofmeyr
Sanet Ackermann
Terence Bridgett
Annette Engelbrecht
Lizz Meiring
Rina Nienaber
Willem Botha
Emo Adams
Margit Meyer Rödenbeck
Carike Keuzenkamp
Crew
Uitvoerende vervaardigers
Regisseur
Musiek & Lirieke
Regisseur van Fotografie
Kuns Regisseur
Kostuumontwerp
Choreografie
Redigeerder
Assistent regisseur
Assistent vir die regisseur
Paul Krüger
Emma Krüger
Linda Korsten
Machiel Roets
Paul Krüger
Bathoni Robinson
Nerine Pienaar
Ferdinand Gernandt
Anel Stolp
Renske de Klerk
Erik Holm